|
Marsipynkoek Met Gekaramaliseerde Perziken
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: / Banket
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 140g Marsipyn -
2 Eiers -
20g Koekmeel -
2.5ml Bakpoeier -
90g Botter -
1 Eetlepel Rum -
4 Vars wit of geel perskes -
1 Eetlepel juniper bessies -
100g Strooisuiker -
250g Vars aarbeie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng eiers en marsipyn met ′n houtlepel en voeg bakpoeier en koekmeel by.
Smelt 40g van die botter en voeg saam met die rum by die mengsel.
Bak in gesmeerde koekpan vir 15-20 minute teen 170?C.
Wanneer gebak, plaas op ′n rakkie om af te koel en sny die koek in 4 skywe.
Sny perskes in die helfte en verwyder die pitte.
Verhit die oorblywende botter in ′n pan oor middelmatige hitte en braai vir twee minute aan elke kant.
Strooi die suiker oor die perskes en voeg die juniper bessies by.
Die perskes sal nou begin karameliseer. Voeg ′n bietjie water by as die karamel te dik raak.
Voeg die aarbeie by & braai ′n verdere twee minute.
|
|
|